Volstruis Plaasbestuurs-paartjie – Limpopo area

  • Full Time
  • Polokwane (Pietersburg), South Africa

Handpicked Recruitment

Reference: PTA000085-MG-1

Volstruis Plaasbestuurs-paartjie – Limpopo area

Duties & Responsibilities

  • Moet ‘n paartjie wees aangesien hulle saam in die huis sal bly
  • Ouderdom tussen 35 – 45 jaar oud
  • Energieke, selfstandige volstruisboer met bewese ervaring in die hantering van volstruise
  • 5+ jaar ondervinding met basiese meganiese kennis
  • Kennis van beesboerdery sal n aanbeveling wees
  • Die gade/ vrou moet oor volgende beskik:
    • 5+ jaar ondervinding in die grootmaak van volstruiskuikens
  • Diensaanvaarding Januarie 2020 maar nie later as einde Februarie 2020 nie

Let asb op dat indien daar nie terugvoering is binne 2 weke nie dat jou aansoek onsuksesvol was

Package & Remuneration

R 25000 – 30000 Monthly plus Gratis Behuising asook water en ligte en vervoer

Tagged as: ..., Agriculture, Forestry, PNet