Rekeningkundige- & Sekretariële Assistent / Boekhouer

  • Full Time
  • Durbanville, South Africa

Rekenmeesters & Belastingpraktisyns in Durbanville benodig die dienste van ‘n persoon met ‘n Graad/Diploma en toepaslike ondervinding om rekeningkundige werk te hanteer statutêre opgawes (LBS, BTW, IB ens.) te hanteer.

Ons ontvang graag aansoeke wat minstens die volgende moet insluit:

1. CV met persoonlike inligting, kwalifikasie & ondervinding

2. Salarisverwagting

3. Datum waarop diens sal kan aanvaar

Stuur u aansoek na: [email protected]

Suksesvolle aansoekers sal binne 14 dae gekontak word.