OPSOEK NA APPLIANCE TEGNIKUS

  • Full Time
  • Kraaifontein, South Africa
Opsoek na “appliance” tegnikus met ondervinding van elektriese en Huishoudelike herstelwerk. Stuur CV en foto per whatsapp na 0647045880 of per epos na [email protected] Met salaris verwagting. Noordelike voorstede.