IMPLEMENTE OPERATEUR

  • Full Time
  • Swellendam, South Africa
Ons kliënt, ‘n gevestigde boerdery net buite Swellendam, boer met graan (koring,gars,canola) en bied ‘n uitdagende geleentheid vir ‘n IMPLEMENTE OPERATEUR.

Responsibility:
Verantwoordelikhede:
– operateur van alle nuwe generasie implemente wat insluit trekkers, selfloper spuit en selfloper platsnyer
– basiese onderhoud aan trekkers en implemente
– algemene plaas onderhoud gedurende die af-seisoen

Eienskappe en Vaardighede:
– vragmotor lisensie
– ondervinding in nuwe generasie, GPS toegeruste, implemente (on-onderhandelbaar)
– Netjies en presies
– Volledig tweetalig
– 2 tot 5 jaar gepaste ondervinding
– naskoolse kwalifikasie sal u aansoek versterk

Om aansoek te doen:

– Aanlyn by www.casupport.co.za/vacancies of
– klik op die “Apply” knoppie of
– stuur ‘n volledige CV na [email protected] met “IMPLEMENTE OPERATEUR” in die onderwerp lyn.

Job Reference #: CPT000678

Consultant Name: Ilana AuretPieters