Benodig n Pos Vir Myself. Huishoudster/Algemene werker SLEGS vir Afrikaanse blanke gesin.

  • Full Time
  • Dullstroom, South Africa

SLEGS VIR BLANKE AFRIKAANSE GESIN.

Opsoek na n pos vir “myself.”

Huishoudster/Algemene werk.

Mpumalanga/Pretoria/ enigsins ander gebied …onderhandelbaar, ek sal verhuis.

Voltyds inbly.

Het n geldige rybewys en kan bykomende take v verrig.

Ek is Uiters betroubaar./Blanke dame 49.